| Weight | 0.2 kg |
|---|










Fiela se Kind deur Dalene Matthee
R81.75
Hardeband boek met stofjas, oorgetrek met plastiek vir beskerming. Ex-bib boek, met notice stamp en plakkers. Inskrywing voorin boek. Boek is in BAIE goeie stewige kondisie. Inhoud baie duidelik leesbaar. Sien fotos.
1 in stock


















