Die Boere-Offisiere 1899-1902 deur Jacques Malan (1990 Skaars boek)

R2 180.00

Hardeband boek met stofjas oorgetrek met plastiek vir beskerming. Ex-Bib boek (plakker en stamp). Hoekie bo en onder toon effense gebruikerse verweering. Boek is in baie goeie, stewige kondisie. Sien fotos. Voel vry om vrae te vra.

1 in stock

SKU: A92 Category: Tags: ,