Kobie en Faan se reis na die Maan – Es van den Heever (1980)

R55.00

Hardeband boekie met naam in blou ink voor in. Baie ligte verwering op hoekies, met klein skeurtjie op laaste blad. Bladsye skoon en netjies, baie goeie toestand.

1 in stock

Weight 0.200 kg