Jas en Karlien, die verhaal van twee rooijakkalse – D B van Wyk 1974

R40.88

Hardeband met stofjas, ex-biblioteek boek met plakker en stempel. Bladsye skoon en netjies, rugstuk stewig. Ligte vergeling op bladsy rante. Goeie toestand

1 in stock

SKU: A322 Category: Tags: , ,