Drie Wilgers deur Jackie van Nieuwenhuizen (1979 Daan Retief Uitgewers)

R38.15

Hardeband boek met geen stofjas nie. Ex-bib boek (plakker en stamp). Dit lyk nie of die boek ooit uitgeneem was nie. Boek is in baie goeie skoon kondisie. Sien fotos.

1 in stock