













D J Opperman se Nuwe klein verseboek (1982)
R75.00
Hardeband boek, rugstug en hoekies in baie goeie toestand. Oorgetrek met plastiek. Nommer in blou ink voor in boek.
Let wel asseblief:
– nota in blou ink in boek. Geen impak op teks
– Gaatjie in bladsy met impak op tek op bladsy 118. Sien fotos
Behalwe vir hierdie defekte, is die boek in ‘n besonderse goeie toestand. Weens defekte word die prys aangepas. Doen gerus navraag indien u meer inligting nodig het.
1 in stock






















