Spyskaarte vir elke seisoen – Annette Human (1998)

R45.00

Hardebank boek met klein skeurtjie op rugstuk. Eerste bladsy is herstel met kleefband. Verskeie skeurtjies en skade-merkies op bladsye. Gaan asb die fotos na voor oorweging. Voel vry om adisionele inligting aan te vra indien nodig. Groot afslag word dus aangebied op hierdie boek.

1 in stock