Gary kry ‘n nuwe vriend – Kay Esnouf (1985)

R55.00

Hardeband boek, bladsye skoon en netjies. Rugstuk stewig en met ligte verwering op rugstuk. Klein skeurtjie op hoek van bladsy 1, geen impak op teks. Boek in baie goeie toestand.

1 in stock

Weight 0.200 kg