Lanterntjie Brand en Ander Afrikaanse Sprokies deur Pieter W Grobbelaar (1ste uitgawe 1972)

R54.50

Hardeband boek, geen stofjas oorgetrek met plastiek. Ex-bib boek (plakker/stamp). Boek is nie meer so stewig nie, inhoud is steeds baie mooi en duidelik leesbaar. Sien fotos vir kondisie.

1 in stock

SKU: A391 Category: Tags: ,