| Weight | 0.2 kg |
|---|







Die verhaal van die trekos – Daan Bosman 1988
R163.50
Hardeband, ex-biblioteek boek met plakker en stempel. Bladsye skoon en netjies, rugstuk stewig. Ligte vergeling op bladsy rante. Ligte verwering op hoekies van buiteblad. Goeie toestand
1 in stock















