| Weight | 0.2 kg |
|---|




As die Boerboonblomme val – Marquerite Poland (1ste uitgawe 1982)
R49.05
Hardeband boek, geen stofjas nie slegs plastiek jas. Ex-bib boek (plakker/stamp). Inhoud baie mooi skoon en binding 100%. Boek is nie veel gelees in die verlede nie.
1 in stock












